Hebreeus 601-608
To download this teaching click on the Digital Download Button and insert the following password q96rg9pq We recommend that you add this page to your favourites.
Copy and save the link and password somewhere safe.
https://vimeo.com/showcase/9219435/video/670102001
Password q96rg9pq
Please do not share the password.
In die lesse 601 – 608 fokus ons meer daarop om Hebreeus met mekaar te praat. In hierdie les leer ons ‘n basiese dialoog waarin ons onsself aan iemand kan voorstel.
In les 602 vra ons die vraag “Waar?” en oefen hoe om sinne en antwoorde rondom hierdie vraag te sê.
In vandag se les vra ons die vraag “Wat is dit?” en leer hoe om te antwoord.
Ons fokus in hierdie les is die vraag “Hoeveel?” en die antwoord moontlikhede, insluitend die getalle.








